Eredienste 

 

Hier kan jy 'n kort audio-opsomming van die erediens kry:
Sondag 18 Februarie 2024 - Matteus 5:17-26  - Moenie doodmaak nie
 

Ons kom gewoonlik elke eerste en derde Sondag van 'n maand bymekaar om 11:00 by: 

Sutton Valence School
North Street
Maidstone ME17 3HL


Bevestig indien nodig deur die Kalender te raadpleeg.
 
Parkering

Daar is parkering beskikbaar.

(Google Maps vir aanwysings)