Sondag 5 Mei eet ons lekker Hamburgers saam na kerk. Bring eie drinkgoed asseblief. Kliek op die prentjie om jou kaartjie te bespreek!
Wie sit langs jou? Ons kan nie wegkom van 'n God wat omgee vir mense nie. Dit staan in die hart van ons geloof. So as ons gaan vra: Wie sit langs jou, dan is die vraag: Vir wie gee jy om? Na wie toe stuur die Here jou? Vir wie het jy genade?